80 Tau Road, Tierpoort, Pretoria       Tel: 082 787 0213 or 073 255 8017      Email: mariet@myaula.co.za      
HOME ABOUT US GUEST HOUSE MARIA DORO
ART STUDIO
CONFERENCES LABYRINTH ZENZIBAR CONTACT US TESTIMONIALS GALLERY
Where friends and family meet
I don't know where to start... So many good things here!! This house is huuuge, stunning, and sparkling clean. It has a beautiful garden with lots of variety of vegetation, looking elegant with that charcoal colour swimming pool in the backyard, and there is a cute mini labyrinth too! It's our first booking, and we were confused which room we should pick, Ateljee or Kimberley, both are so beautiful . In fact all the rooms are special and pretty! An amazing house with an art gallery all in one! Really, pictures don't do it justice, ❤️. So trust me, don't hesitate... Just book and see! And yea of course... Johan and Mariet were so warm and friendly, and made us feel at home ❤️, we had a nice time together, harvesting pecan nuts and enjoying sitting chit chatting in the patio, with a special yummy butternut soup with toasts and cheese treat from Mariet, and that whole pack of cuteness overload - furry tails! Goya, Darley and Zoro... It was so much fun! Saying that, our stay was one of our best airBnB experiences; thank you so much Johan and Mariet... Missing you all already! ♥️
Thank you Johan & Mariet for hosting us a wonderful weekend getaway

Quiet and peaceful. Clean. Delicious rusks.

Wonderful hosts. Amazing breakfast. Unique,tasteful and beautifully decorated rooms. Well worth a visit. Highly recommended.
Thank you for a wonderful stay. We couldn't have asked for a better place. Amazing place. Special people.

Wonderful stay! The hosts' hospitality and the beautiful home are commendable! God willing, I will definitely stay here again. Thank you Johan and Mariet.

Graag wil ons net baie dankie s� vir jul gasvryheid met ons naweek verblyf by MyAula. Dankie vir die skoon en netjiese kamers asook die lekker ontbyt wat met liefde bedien is. �My Aula� sal ons beslis weer sien! Gese�nde dag en week verder!

Ons het vir een aand by MyAula oorgeslaap. Ons was verwelkom deur Mariet wat baie gasvry en vriendelik voorgekom het. Sy het ons toe sommer na 'n deluxe-kamer opgradeer. Die gastehuis is omring deur pragtige tuine en natuur, mens sou nie glo jy is in Pretoria nie. Mooi en sagte beddegoed en handdoeke was vir ons uitgesit. Daar is ook shampoo, room en seep vir die wat dit sou vergeet het. Dit was baie netjies. Ons het na 'n troue gegaan die aand en sy het genoem om net te bel dan sal hul die hek en voordeur oopmaak. Ek het gesien die huis word dadelik gesluit so ek het baie veilig gevoel. Die lampie was aangesit en die dik quilt was weggepak. Daar was 'n ekstra kombers bo-oor al die lakens. Ons het soos babatjies geslaap daai aand. Om half 9 was dit ontbyt tyd en tannie Mariet het ons heerlik bederf met press koffie, tuisgebakte brood, eier muffins, maalvleis en gebraaide mushrooms tamaties en uie. Mens kon ook sap en jogurt met muesli gaan haal. Die gasvryheid was ongelooflik en sal definitief MyAula aanbeveel. Dankie dit was lekker Mariet en Johan!

Dit was 'n baie aangename ervaring met vriendelike diens en Mariet het ons dadelik baie welkom laat voel.

Goeie kommunikasie vanaf LekkeSlaap asook MyAula personeel. Goeie aanwysings (Google Maps location) ontvang vanaf MyAula, hoewel my Garmin GPS (Nuvi 50) nie MyAula se naam op het nie en met die adres ook nie akkuraat was nie. Die personeel is baie aangenaam en lewer puik diens. Laat jou op jou gemak en tuis voel. Doen baie moeite om na gaste se behoeftes om te sien.

Mariet is 'n besonderse gasvrou. Gastehuis is stylvol gemeubileerd en was 'n plesier om daar te oornag.

Wonderful, friendly welcome. Nothing was too much trouble. Bathrooms well stocked and clean with lovely strong shower. Delicious breakfasts and morning tea. We also requested a light lunch that was really yummy. We were a group of seven and each one of us really enjoyed our stay. Will definitely make use of this venue in the future should the need arise.

Sy Gees, Sy vrede en genade beleef

Ongelooflike ervaring

'n Oomblik in my besige dag waar ek kan stilstaan en God ervaar.

Dit het vir my geweldig baie beteken

Heerlike brunch en gulhartige ontvangs

Gesprek en verhoudingsverryking kon beleef

Wonderlike natuur en pragtige plek



MyAula Copyright 2013-2019 All Rights Reserved